Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Hof hoor Freddie Stapelberg het 9-jarige glo al voorheen probeer vermoor

PALM RIDGE – Een van die mans wat van ‘n dubbele moord in Alberton in Gauteng beskuldig word, staan nou op nóg aanklagte tereg.
Freddie Stapelberg word saam met Pardon Danhire van die moorde op Nadine Terblanche en haar 9-jarige seun, Ruandré Vorster, aangekla.
Stapelberg en Terblanche was in ‘n verhouding, en Danhire het as tuinier vir die gesin gewerk.
Die landdroshof in Palm Ridge het Woensdag gehoor Stapelberg word ook nou deur twee aanklagte van poging tot moord in die gesig gestaar.
Hy het om borgtog aansoek gedoen.

en_USEnglish